Skip to product information
Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
Libro infantil bilingüe, a partir de 2 años (africaans - español), con audiolibro y vídeo online
Tim no puede dormir. ¡Su lobo pequeño no está! ¿Quizás lo olvidó afuera?
Solo se encamina a la noche - y recibe inesperadamente compañía...
► ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas.
► Creado sin el uso de inteligencia artificial.
Lekker slaap, wolfie - Que duermas bien, pequeño lobo (Afrikaans - Spaans)
$13.80
Unit price
$13.80 each