Skip to product information
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Portugees.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
Livro infantil bilingue (afrikaans - português), com áudio e vídeo on-line
Os Cisnes Selvagens de Hans Christian Andersen é, com razão, um dos contos de fadas mais populares em todo o mundo. Com a sua forma intemporal, foca a temática de que são feitos os dramas humanos: medo, coragem, amor, traição, separação e reencontro.
► Ouve a história lida por falantes nativos! No livro encontrarás a ligação que te dá acesso gratuito a áudio e vídeo online, em ambas as línguas.
► Criado sem o uso de inteligência artificial.
Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees)
$13.80
Unit price
$13.80 each